8 - 10 OKTOBER 2010 

TOEGANG BESPREKINGS
Kontakpersoon: Muggie du Toit
082 766 1288
evertdutoit@absamail.co.za


Toegangskaartjies is vooraf beskikbaar as enkel kaartjies per dag of as pakkette wat toegang verleen vir die hele naweek. Pakkette kan slegs tot 29 September 2010 aangekoop word.

Kaartjie pryse
Volwassenes: Vrydag R50; Saterdag R80; Sondag gratis; Naweekpakket R100.00
Kinders (leerders): Vrydag R30; Saterdag R50; Sondag gratis; Naweekpakket R60.00

Bogenoemde kaartjies verleen toegang tot die feesterrein en alle vertonings.


ONTBYT
Kaartjies R70. Vir meer inligting sien die Oorsigblad.

VERBLYF
Sien Verblyf.


Laas bygewerk op 2009/11/07
© 2010 Christusfees